
Politieke partye se skenkings bekendgemaak
Politieke partye het reeds meer as ‘n R116 miljoen se private skenkings in die eerste kwartaal van die finansiële jaar verklaar, terwyl hulle voorberei vir die plaaslike regeringsverkiesings. Die DA
Die Afrikaanse Stasie!

Politieke partye het reeds meer as ‘n R116 miljoen se private skenkings in die eerste kwartaal van die finansiële jaar verklaar, terwyl hulle voorberei vir die plaaslike regeringsverkiesings. Die DA

Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (algemeen bekend as die Valke) het grootskaalse korrupsie sowel as sistemiese tekortkominge binne die verkrygingsprosesse van die Departement van Verdediging en Militêre Veterane blootgelê. Die Valke

Die Departement van Binnelandse Sake het die parlement ingelig dat nagenoeg R400 miljoen sedert Mei aan die deportasie en repatriasie van onwettige buitelandse burgers bestee is. Meer as die helfte

Die vakbond Solidariteit eis daadwerklike optrede teen gebrekkige bevorderingspraktyke in die Suid-Afrikaanse Polisiediens nadat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) wéér teen die polisie beslis het. Dit volg

Byna 900 plaaslike ondernemings en individue het vanjaar reeds bankrot gespeel, nadat ’n verdere 143 insolvensies in Julie aangemeld is. Volgens Statistiek Suid-Afrika (SSA) se jongste verslag is dit ’n

Sirië beskuldig Israel daarvan dat hy ’n lugmagbasis in die noordweste van die land aangeval het. Siriese staatsmedia berig dat die Aboe al-Doehoer-lugmagbasis vroeg vanoggend deur verskeie lugaanvalle getref is. Die aanloopbaan