Luister nou

Gemengde reaksie op Trump se “Raad van Vrede”-uitnodiging

Deur Pretoria FM Nuusspan

Verskeie wêreldleiers het begin antwoord op die Amerikaanse president, Donald Trump se uitnodiging om lid van sy sogenaamde Raad van Vrede te wees.

Die uitnodiging is aan sowat 60 lande gerig. Die doelwit van die inisiatief was aanvanklik om die konflik in Gaza te beëindig, maar gaan nou uitgebrei word om ander konflikte in die wêreld in te sluit. Israel, Hongarye en Armenië het reeds hul steun bevestig, maar Italië en Swede het die uitnodiging van die hand gewys en sê dit is strydig met sy grondwet.

Trump het vandag in Davos in Switserland aangekom waar hy deelneem aan die Wêreld Ekonomiese Forum. Hy het later as verwag opgedaag, omdat sy vliegtuig weens ’n elektriese fout moes terugdraai na Washington en hy op ’n ander vliegtuig vertrek het.

Fotokrediet: Getty Images

Gewilde Nuus

James Kemp

Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Bergview

Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat

Ander Nuus Artikels

Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie
horses vs bikes 4
NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Luister nou