Luister nou

SA neem nie vanjaar aan die G20 deel nie

Deur Pretoria FM Nuusspan

Suid-Afrika sal nie vanjaar aan die G20-groepering se geleenthede in die VSA deelneem nie.

Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sê dit is weens ‘n akkreditasieprobleem.

Hy beskryf dit as ’n tydelike terugslag en nie ’n uitsluiting nie, en beklemtoon dat Afrika se stem steeds deur die Afrikaanse Unie verteenwoordig word.

Hy voorspel dat die situasie slegs tydelik is, aangesien die G20-voorsitterskap in 2027 deur die Verenigde Koninkryk aangebied word en dat die land waarskynlik nie ’n soortgelyke houding as die VSA sal aanneem nie.

Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, sê die G20 fokus onder meer op kritieke minerale, kunsmatige intelligensie en ongelykheid.

Suid-Afrika se afwesigheid sal nie na verwagting sy 2027-voorsitterskap by die Wêreld Ekonomiese Forum beïnvloed nie.

Gewilde Nuus

Polisiebeamptes

Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Nie almal is swemmertjies nie!
Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

Luister nou