
Konstitusionele Hof trek MRK se tande
Die konstitusionele hof het beslis dat direktiewe van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, die SAMRK, nie wetlik bindend is nie. Dié uitspraak vloei voort uit ’n saak tussen die SAMRK en AgroData,
Die Afrikaanse Stasie!

Die konstitusionele hof het beslis dat direktiewe van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, die SAMRK, nie wetlik bindend is nie. Dié uitspraak vloei voort uit ’n saak tussen die SAMRK en AgroData,

Die VSA president Donald Trump het gisteraand laat aangekondig dat hy die skietstilstand met Iran verleng om meer tyd vir onderhandelinge te gee, maar sê hy sal die vlootblokkade van

Die burgerregteorganisasie AfriForum waarsku dat die geweld wat met plaasaanvalle gepaardgaan kommerwekkend toeneem, ondanks ’n geringe daling in sterftesyfers. Minstens 184 plaasaanvalle en 29 –moorde is verlede jaar aangemeld. Die meeste aanvalle én

‘n Prokureur het die EFF-leier, Julius Malema, weer voor die hof gedaag, nadat hy ‘n klag by die gelykheidshof in Johannesburg ingedien het. Hilmer Kruger eis dat Malema van haatspraak,

Die voormalige lyfwag van die EFF-leier, Julius Malema, Adriaan Snyman, dagvaar die staat vir R20 miljoen in skadevergoeding in verband met die aanklagte wat voorheen teen hom aanhangig gemaak is.

Die EFF-leier, Julius Malema se regsverteenwoordiger beweer dat gevangenisstraf baie onregverdig sou wees, aangesien niemand tydens die EFF se saamtrek in Mdantsane beseer is nie. Malema is onlangs skuldig bevind aan die