Luister nou

Trump verleng skietstilstand met Iran

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die VSA president Donald Trump het gisteraand laat aangekondig dat hy die skietstilstand met Iran verleng om meer tyd vir onderhandelinge te gee, maar sê hy sal die vlootblokkade van die land se hawens handhaaf.

Amerika blokkeer Iranse skepe wat die Straat van Hormoes wil verlaat.

Iran het gisteraand nie op die aankondiging gereageer nie, maar die Islamitiese Revolusionêre Wagkorps het by monde van sy nuusagentskap gesê Iran het nie gevra vir ‘n verlenging van die skietstilstand nie en het dreigemente herhaal om met geweld deur die Amerikaanse vlootblokkade te breek.

Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou