Luister nou

Julius Malema in die hof vir voorvonnis

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die EFF-leier, Julius Malema se regsverteenwoordiger beweer dat gevangenisstraf baie onregverdig sou wees, aangesien niemand tydens die EFF se saamtrek in Mdantsane beseer is nie.

Malema is onlangs skuldig bevind aan die oortreding van die Vuurwapenwet nadat hy in 2018 ‘n vuurwapen in die teenwoordigheid van ‘n groot skare afgevuur het.

Hy verskyn vandag in die Oos-Londen-landdroshof vir sy voorvonnis verrigtinge.

‘n Gevangenisstraf sal hom diskwalifiseer om verder as LP te dien.

Sy regverteenwoordiger, Laurence Hodes, meen dat ‘n boete ‘n meer toepaslike straf sou wees.

Die staat is tans besig om sy saak in die voorvonnis te stel en sê indien Malema nie gevangenisstraf opgelê word nie, dit sou bewys dat hy verhewe bo die gereg is.

Gewilde Nuus

National Mall

3 000 wit kruise vandag in Washington geplant

James Kemp

Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 25 September 2026
Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

Luister nou