
Ramaphosa maan oor vreemdelinge haat
President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gemaan om vreemdelinge haat te verwerp en die oppergesag van die reg te handhaaf. Dit volg te midde van ’n vlaag aanvalle op buitelanders in
Die Afrikaanse Stasie!

President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gemaan om vreemdelinge haat te verwerp en die oppergesag van die reg te handhaaf. Dit volg te midde van ’n vlaag aanvalle op buitelanders in

Die departement van binnelandse sake het nóg sewe amptenare ontslaan. Dit bring die totaal sedert Julie 2024 op 63 te staan. Sestien amptenare is ook ontslaan wat met interne dissiplinêre prosesse

Die streekhof in Modimolle het die aansoek van die drie vermeende beskuldigdes in die Phala Phala-saak om vrygespreek te word, van die hand gewys. Landdros Peter Manthatha het beslis dat

Die parlement se portefeuljekomitee oor polisie het sy vertroue uitgespreek in die nuwe waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane. Sy is deur president Cyril Ramaphosa aangestel nadat Fannie Masemola voorlopig geskors is

President Cyril Ramaphosa het Donderdag die skorsing van die kommissaris van polisie, generaal Fannie Masemola, tydens ’n mediakonferensie by die Uniegebou in Pretoria aangekondig. Ramaphosa het luitenant-generaal Puleng Dimpane as

Meer as 26 000 pasiënte kan tót tien jaar vir heupoperasies in Gautengse openbare hospitale wag. Dié inligting is deur die LUR vir gesondheid in Gauteng, Faith Mazibuko, in ’n skriftelike