
DA stel verkiesingsmanifes vir Pretoria bekend
Die DA het Vrydag op Werkersdag sy bloudruk vir die herstel van Pretoria bekendgestel. Die DA se burgemeesterskandidaat in die Tshwane-metro, Cilliers Brink, het die party se verkiesingsmanifes aan die
Die Afrikaanse Stasie!

Die DA het Vrydag op Werkersdag sy bloudruk vir die herstel van Pretoria bekendgestel. Die DA se burgemeesterskandidaat in die Tshwane-metro, Cilliers Brink, het die party se verkiesingsmanifes aan die

President Cyril Ramaphosa het plaaslike owerhede aangeraai om slegs kundiges in sleutelposte aan te stel, eerder as om mense op grond van gewildheid te kies. Die president vergader met leiers

Die regering het bewerings verwerp dat hy nie genoeg doen om onwettige immigrasie die hoof te bied nie. Dit volg ná onlangse betogings in Johannesburg se middestad. Betogers van onder

Die Nasionale Tesourie sê hy gaan streng optree teen munisipale amptenare wat verantwoordelik is vir nagenoeg R151 miljard se ongemagtigde, onreëlmatige en verkwiste besteding. Volgens die ouditeur-generaal Tsakani Maluleke het

’n Verdere uitstel vir die parlementêre ondersoek na polisiekorrupsie is moontlik, weens ’n tekort aan hulpbronne en regshulp. Die ad hoc-komitee is tans besig met die opstel van sy verslag

Die departement van justisie sê dat hulle nie genoeg geld het om die koste van die ses maande lange verlenging van die Madlanga-kommissie, te dek nie. Die nasionale tesourie het