
Ramaphosa sal nie bedank nie
President Cyril Ramaphosa sê hy sal nie bedank nie. Die president – wat die land kort ná 20:00 oor sy planne na afloop van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor
Die Afrikaanse Stasie!

President Cyril Ramaphosa sê hy sal nie bedank nie. Die president – wat die land kort ná 20:00 oor sy planne na afloop van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor

Die kabinet sê Suid-Afrika het niks om weg te steek nie en sal ’n verslag aan die Afrika-unie voorlê oor die onlangse protesoptogte teen ongedokumenteerde buitelanders in die land. Die

Die minister van landbou, John Steenhuisen, het sy onlangse besoek aan Suid-Amerika verdedig en gesê dit was noodsaaklik om Suid-Afrika se reaksie op bek-en-klouseer te versterk en ’n volhoubare toevoer van

Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is vanmiddag deur die taakspan teen politieke moorde in hegtenis geneem. Dit volg nadat ’n J50-lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik is

Die vakbondfederasie, Cosatu, vra die regering om dringend meer te doen om werkers en die ekonomie teen skerp brandstofprysstygings te beskerm. Die vakbondfederasie sê die verwagte verhogings van meer as

Die Nasionale Hulpskema vir Studente, NSFAS, is met onmiddellike effek onder administrasie geplaas. Die minister van hoër onderwys en opleiding, Buti Manamela, het dié drastiese stap aangekondig weens voortdurende onstabiliteit