Luister nou

Politiek

Gewildste Nuus

VN wil klimaatsverandering bekamp

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering oorweeg vandag ’n bepaling wat lande se verpligtinge om klimaatsverandering te bekamp, versterk, ná ’n lang tydperk van onderhandelinge. Die stap volg op die

Lees Meer »
Geldsake

Jacob Zuma gaan appelleer

Die voormalige president Jacob Zuma gaan aansoek doen om verlof tot appèl teen ’n beslissing van die Hooggeregshof in Pietermaritzburg wat bepaal dat die uitgerekte Wapentransaksie-verhoor aanstaande jaar moet voortgaan. Zuma en

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Solidariteit eis rasvryheid teen 2030

Die vakbond, Solidariteit sê Suid-Afrika kan en moet teen 2030 ’n rasvrye bedeling bereik, en het vandag ’n omvattende padkaart hiervoor deur sy Navorsingsinstituut bekendgestel. Die verslag, getiteld “Rasvry teen

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Ramaphosa sal nie bedank nie

President Cyril Ramaphosa sê hy sal nie bedank nie. Die president – wat die land kort ná 20:00 oor sy planne na afloop van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor

Lees Meer »

Luister nou