Luister nou

Plaaslik

Gewildste Nuus

Verslag toon angs onder Afrikaanse hoërskoolleerlinge

’n Nuwe verslag deur Solidariteit waarsku teen hoë vlakke van druk, angs en gebrekkige ondersteuning vir hoërskoolleerlinge in Afrikaanse skole. Volgens die onderwysnavorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut, Johnell Prinsloo, ondervind

Lees Meer »
Gewildste Nuus

E-tol-skuld sal afgeskryf word

Die regering het onderneem om alle uitstaande e-tol-skuld amptelik af te skryf. Volgens die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sal die nasionale tesourie die uitstaande finansies oorneem.

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Binnelandse sake vra burgers se hulp

Die departement van binnelandse sake sê duisende Suid-Afrikaners het net meer as ’n maand om hul identiteite te bevestig, anders kan hul identiteitsdokumente ongeldig verklaar word. Miljoene ID’s is geblokkeer

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Griekwastad-moordenaar se parool herroep

Die Griekwastad-moordenaar sal steeds agter tralies moet bly nadat die hersieningsraad vir korrektiewe toesig en parool besluit het om sy vrylating op parool terug te trek. Dit volg nadat die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SA Jagters vra dat definisie geskrap word

Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniginghet die Konstitusionele Hof gevra om ’n omstrede definisie van dierewelstand uit die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteit te skrap. Die saak is op 26 Mei

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Groen ID-boek gou iets van die verlede

Die minister van binnelandse sake, dr. Leon Schreiber, sê die regering beweeg vinnig om die ou groen strepieskode-ID-boek uit te faseer as deel van ’n groter poging om onwettige immigrasie,

Lees Meer »

Luister nou