
WGO verklaar noodtoestand na Ebola-uitbreking
Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het ’n internasionale gesondheidsnoodtoestand verklaar ná ’n uitbreking van Ebola in die Demokratiese Republiek die Kongo waarin meer as 80 mense reeds dood is. Die uitbreking behels




