
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede
Suid-Afrikaners kan binnekort verligting kry van lastige bemarkingsoproepe. Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging en die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) het ’n Opt-Out-register ingestel om verbruikers te help om ongewenste




