
Reuseskilpaaie word op Seychelle-eiland ontdek
‘n Opname op die Seychelle-eiland, Aldabra-atol het bevind dat nagenoeg ‘n 180 000 reuseskilpaaie daar in die natuur leef. Dit is die grootste bevolking van dié spesie wat nog aangeteken
Die Afrikaanse Stasie!

‘n Opname op die Seychelle-eiland, Aldabra-atol het bevind dat nagenoeg ‘n 180 000 reuseskilpaaie daar in die natuur leef. Dit is die grootste bevolking van dié spesie wat nog aangeteken

’n Groot polisie- en weermagteenwoordigheid is vanoggend in Soweto ontplooi ná gewelddadige betogings teen onwettige immigrasie waartydens n motors aan die brand gesteek en winkels in buitelandse besit geplunder is.

Die Raad vir Gehalteversekering in die Onderwys (Umalusi) sê dat hy gereed is vir die komende Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen wat aanstaande Dinsdag afskop. ’n Totaal van 1,08 miljoen kandidate sal vanjaar

’n 55-jarige vrou is vroeër vandeesweek dood ná ’n plaasaanval naby Ottosdal in Noordwes. Hannetjie van Zyl is Maandag by die ingang van haar plaas aangeval en volgens berigte herhaaldelik

Suid-Afrikaners se finansiële vertroue het volgens die 2026 Sanlam Finansiële Vertroue Indeks grootliks stabiel gebly, ondanks druk van ‘n hoë werkloosheidsyfer en stygende brandstof-, elektrisiteits- en leenkoste. Die algehele indeks

Die regering doen ’n beroep op motoriste om paniekaankope te vermy weens die brandstofprysstyging wat vanaand om middernag in werking tree. Verbruikers word aangemoedig om brandstof volgens hul normale behoeftes