Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

SAL-vlieëniers wil staak – eis 15,7% verhoging

4 Desember 2024

Vlieëniers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het ‘n openbare kennisgewing uitgereik dat hulle van môre af (5 Desember) gaan begin staak.

Die werkgewer het aangedui dat hy alles in sy vermoë sal doen om dié staking te probeer afweer op die vooraand van die vakansieseisoen.

In ‘n voorlegging wat in Mei deur die vlieëniersvereniging ter tafel gelê is, het hulle aanvanklik ‘n 30% salarisverhoging geëis, maar dit is later aangepas na 15,7%.

Die werkgewer se jongste aanbod is net meer as 8% – wat van 1 April af betaalbaar is.

Die tussentydse uitvoerende hoof, John Lamola sê hoewel die redery ‘n beskeie wins getoon het, is sy finansies nog nie sterk genoeg om dié verhogings te bekostig nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

108131625-1744651956550-gettyimages-2205093389-eisen_harvard031725_006

Amerikaanse regering bevries finansiering aan Harvard

WSU_Mthatha

Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet

Screenshot 2025-04-15 122837

Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

SONKRAG

Eskom reik tender uit om nuwe maatskappy vir hernubare-energie te begin

NWU

KYK: NWU gevra om “sangoma-ritueel” by Potchefstroom-koshuis te ondersoek

Ander Nuus Artikels

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).
Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér
0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy
John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie
640px-03-BICcristal2008-03-26
Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk
108131625-1744651956550-gettyimages-2205093389-eisen_harvard031725_006
Amerikaanse regering bevries finansiering aan Harvard
WSU_Mthatha
Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende