
Voormalige Springbok-afrigter pleit onskuldig op aanklagte van seksuele aanranding
De Villiers is in Februarie verlede jaar deur die Good-party geskors weens die bewerings teen hom en sy lidmaatskap is twee maande later beëindig.
Die Afrikaanse Stasie!

De Villiers is in Februarie verlede jaar deur die Good-party geskors weens die bewerings teen hom en sy lidmaatskap is twee maande later beëindig.

Volgens Ramaphosa geniet alle burgers gelyke regte en vryhede wat die staat verplig is om te handhaaf, te beskerm en te bevorder.

Eskom meen dié stap is ‘n belangrike stap om een van Suid-Afrika se grootste infrastruktuur-projekte te voltooi.

Die oudkampioen in gemengdegevegskuns, Conor McGregor, het aangekondig het hy beoog om hom vanjaar in Ierland se presidentsverkiesing verkiesbaar te stel. Dít, ondanks siviele aanklagte teen McGregor waarvoor ‘n Ierse

Die vervaardiger en akteur Willie Esterhuizen het glo 380 kanale op YouTube van kopieregskending aangekla en laat toemaak. Esterhuizen en ander bekendes spoeg vuur oor opnames van Vetkoekpaleis III wat

‘n Gesinsvisvanguitstappie het Vrydag in ‘n nagmerrie ontaard toe ‘n sewejarige seuntjie se arm deur ‘n krokodil by die Roodekopjesdam naby Brits afgeruk is. Johandré Blom is tans in ‘n