Luister nou

Kusile dalk binnekort permanent by die nasionale kragnetwerk gevoeg

Deur Pretoria FM Nuusspan

Eskom het bevestig dat die Kusile-kragstasie se nommer-6 opwekkingseenheid vir die eerste keer 800MW by die netwerk gevoeg het.

Dié eenheid sal oor die volgende ses maande verdere toetsing ondergaan voordat dit amptelik by die netwerk geïntegreer en formeel deel van Eskom se opwekkingsvloot word.

Met dié eenheid in bedryf sal Kusile 4 800MW tot die nasionale netwerk bydra sodra alle eenhede ten volle in werking is – wat dit Suid-Afrika se grootste infrastruktuurprojek maak.

Kusile se sustersprojek, Medupi, se Eenheid 4 behoort teen die einde van April 800MW lewer ná ‘n langdurige onderbreking weens tegniese probleme.

Eskom meen dié stap is ‘n belangrike stap om een van Suid-Afrika se grootste infrastruktuur-projekte te voltooi.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa wat opkyk - Leila Dougan - Daily Maverick

Pres. Cyril Ramaphosa – SA moet onwettige immigrasie uitwis

Placeholder_400x230

Voel jy soms ’n bietjie bang?

SANBS-1024x724

Burgemeesterskandidate, Vodacom Bulls en sangers deel van Pretoria FM se Boei en Bloei-bloedskenkdag

River

Hoop stroom oor ná River se redding

Ernst Roets

Lex Libertas aan Roelf Meyer: Wees eerlik

Ander Nuus Artikels

Leerlinge onder druk
Verslag toon angs onder Afrikaanse hoërskoolleerlinge
Fotokrediet: BBC
Nepalese berggids oorleef wonderbaarlik
Fotokrediet: Long War Journal
Iran teen Israel – die gevegte gaan voort
Cyril Ramaphosa wat opkyk - Leila Dougan - Daily Maverick
Pres. Cyril Ramaphosa – SA moet onwettige immigrasie uitwis
Placeholder_400x230
Voel jy soms ’n bietjie bang?

Luister nou