
Solidariteit nader persombud nadat koerant hom as ‘n “moegoe” bestempel
13 November 2024 Die vakbond Solidariteit het ‘n klagte by die persombud van Suid-Afrika teen die koerant, Sunday World ingedien. Volgens die vakbond se adjunkbestuurshoof, advokaat Anton van der Bijl




