
Solidariteit daag Wes-Kaapse onderwysdepartement voor hof om poste te red
25 November 2024 Solidariteit het ‘n hofaansoek teen die Wes-Kaapse Onderwysdepartement ingedien oor die proses wat die departement volg om sogenaamde oortollige onrderwysposte te besnoei. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het in




