Luister nou

“Dit kos nié R3,6-miljard om matriekvraestelle te druk nie”

Deur Pretoria FM Nuusspan

12 November 2024

Die departement van basiese onderwys het gerugte ontken dat dit belastingbetalers R3,6-miljard gekos het om eindeksamen vreaestelle vir dié jaar se matriekgroep te druk.

Dit kom nadat City Press Sondag ‘n berig gepubliseer het waarin daar beweer word dat die koste vir die druk van vraestelle drasties toegeneem het, en dat die prys nou tussen R1-miljard en R3,6-miljard wissel.

727 121 voltydse kandidate lê vanjaar se matriekeksamen af.

Die departement het egter vroeër vandag in ‘n verklaring gesê dat die totale koste vir die vyf weke lange matriekeindeksamen R3,6-miljard beloop insluitend dje opstel van die vraestelle, die merk daarvan, drukkoste, die vervoer van vraestelle en veiligheidsdienste.

Volgens die departement kos dit tussen R3 800 en R4 000 per kandidaat, wat sewe vraestelle skryf.

https://twitter.com/DBE_SA/status/1856220669731635367

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou