Luister nou

AfriForum beplan regsaksie oor die openbare publisering van matriekuitslae

Deur Pretoria FM Nuusspan

18 November 2024

Die burgerregteorganisasie, AfriForum het sy regspan opdrag gegee om vir ’n saak voor te berei om te sorg dat vanjaar se matriekuitslae wél op mediaplatforms gepubliseer mag word. 

Die inligtingsreguleerder het onlangs aangekondig dat hy die openbare bekendmaking van die uitslae verbied het.

AfriForum se hoof van Kultuursake, Alana Bailey meen dit is in openbare belang dat hierdie inligting op openbare platforms gedeel word.

Sy sê om die publisering daarvan as ‘n skending van individue se reg op privaatheid te bestempel, maak nie sin nie, aangesien slegs eksamennommers in die media verskyn.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

ekonomie - Pretoria FM

Tesourie en Reserwebank se konsepreguleringsraamwerk word gepubliseer

Polisiebeamptes

SAPD: Meer wit, bruin en Indiër-rekrute gesoek

Brandstof

Godongwana kondig verligting by die pompe aan

Fotokrediet: Vecteezy

Mini-begroting onder druk: BOSA en AfriForum eis brandstofverligting

Verkiesing - Trek Kruisie - OVK copy

OVK ontvang 700 klagtes oor verkiesingsverwante inhoud

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026
Fotokrediet: BusinessTech
eThekwini beplan nuwe pretpark in Durban
ekonomie - Pretoria FM
Tesourie en Reserwebank se konsepreguleringsraamwerk word gepubliseer
Polisiebeamptes
SAPD: Meer wit, bruin en Indiër-rekrute gesoek

Luister nou