Luister nou

Kosverkopers by skole moet registreer

Deur Pretoria FM Nuusspan

20 November 2024

Die Gautengse Onderwysdepartement het ‘n beroep op verkopers en snoepies by skole gedoen om ‘n geldige sogenaamde sertifikaat van aanvaarbaarheid te bekom.

Dié stap is gedoen om die veiligheid van leerders – wat op die skoolgrond versnaperinge aankoop – te verseker.

Die departement se oproep volg op president Cyril Ramaphosa se aankondiging, wat spaza-winkeleienaars 21 dae gee om hul besighede te registreer.

‘n Woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê snoepies, verkopers en handelaars mag slegs op skoolpersele bedryf word as hulle aan die voorgeskrewe vereistes voldoen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou