Luister nou

Onderwys

Nuus

Talle leerlinge nog nie geplaas nie

15 Januarie 2025 Talle provinsies sê dat hulle op die eerste skooldag met honderde skoliere sit wat nog nie in skole geplaas is nie. Provinsiale departemente van onderwys sê ‘n

Lees Meer »
Nuus

SAOU sê klas van 2024 slaag ondanks uitdagings

14 Januarie 2025 Die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU), sê die 2024-matriekgroep is die tiende jaargroep wat die Nasionale Senior Sertifikaat eksamens in die Kurrikulum en Assesseringsbeleidverklarings, (KABVS) afgelê het. Die vakbond

Lees Meer »
Nuus

Matrieks van 2024 kry hulle uitslae

14 Januarie 2025 Honderduisende matrikulante van 2024 het sedert vroeg vanoggend hulle uitslae aanlyn, in e-publikasies en by hulle skole gekry. Dit kom nadat die minister van basiese onderwys, Siviwe

Lees Meer »
Nuus

2024-matriekeindeksamen goedgekeur

13 Januarie 2025 Meer as 1,6-miljoen matriekleerlinge het die 2024-matriekeindeksamen afgelê, waarvan 78,5% die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Die raad vir gehalteverskering in die onderwys (Umalusi) het vanoggend terugvoer gegee oor

Lees Meer »

Luister nou