Luister nou

Talle leerlinge nog nie geplaas nie

Deur Pretoria FM Nuusspan

15 Januarie 2025

Talle provinsies sê dat hulle op die eerste skooldag met honderde skoliere sit wat nog nie in skole geplaas is nie.

Provinsiale departemente van onderwys sê ‘n voorkeur vir voorstedelike skole, laat aansoeke, migrasie en te min hoërskole is van die redes waarom sommige leerlinge nog geplaas moet word.

Ouers wat aandring dat hulle kinders in Engelese skole geplaas moet word is ook in verskeie provinsies aangemeld.

Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Cathy Dlamini sê hulle het net minder as agt-duisend leerders wat nog geplaas moet word.

Terwyl die Vrystaat met net meer as sewe-duisend leerlinge sit waarvoor daar nog plek gekry moet word, sê Noordwes dat hulle nagenoeg ‘n duisend ongeplaaste leerders het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Fotokrediet: BusinessTech

eThekwini beplan nuwe pretpark in Durban

Ander Nuus Artikels

The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging
Placeholder_400x230
Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Luister nou