
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Haar nasionaliteit is ook nog nie bekend gemaak nie.
Die Afrikaanse Stasie!

Haar nasionaliteit is ook nog nie bekend gemaak nie.

Die wêreld se dodelikste listeriose-uitbreking het SA aan die begin van 2017 getref en meer as 200 sterftes tot gevolg gehad.

“‘n Nood-reaksiespan is deur die NDBV saamgestel met meer as 100 personeellede en vrywilligers om tussen 30 April en 5 Mei die uitgehongerde hoenders van kant te maak.”

Geen renosters is tussen Januarie en Maart in die Oos-Kaap, die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Gauteng gestroop nie.

Marokane sê die afgelope jaar kon Eskom daarin slaag om ‘n aanlegbeskikbaarheidskoers van 61% te handhaaf – in vergelyking met 25% die vorige jaar.

Sy sê die party is bekommerd daaroor dat bykans ʼn derde van die metro se waterverbruik verlore gaan weens grootskaalse onwettige verbindings, lekkasies en waterdiefstal.