
Gewildste Nuus
Eskom sê hy sal krag kan opwek te midde van yskoue weerstoestande
Eskom sê hy sal krag kan opwek te midde van yskoue weerstoestande.
Die Afrikaanse Stasie!

Eskom sê hy sal krag kan opwek te midde van yskoue weerstoestande.

Volgens Randwater pomp die Mapleton-pompstasie reeds weer water, maar dat dit ‘n rukkie sal neem voor die watertoevoer 100% herstel sal word.

Projekbestuurders het aangedui dat die koste van die projek in een jaar met R11-miljard – tot R53-miljard – gestyg het.

Die park het ‘n bevolking van nagenoeg 700 olifante wat as ‘n digte bevolking geklassifiseer kan word gegewe die grootte van die park.

Volgens dié verslag weerspieël die onlangse uiterste weerpatrone – wat ook in Suid-Afrika beleef is – klimaatsverandering wat hongersnood gaan aanmoedig.

“Beurtkrag teen enige fase is onaanvaarbaar,” sê Ramokgopa.