
92 buffels vrek in fratsverdrinking
Die leeus het die buffels glo vanaf een van die eilande in Botswana gejaag.
Die Afrikaanse Stasie!

Die leeus het die buffels glo vanaf een van die eilande in Botswana gejaag.

Die NDBV vra dringende ingryping om renperde te beskerm.

Die Ekurhuleni-metro sê herstelwerk is aan die gang en krag word stelselmatig herstel, maar sommige gebiede, insluitend dele van Glen Marais, kan moontlik eers teen môre weer elektrisiteit hê.

Die onderbreking duur van agtuur die oggend tot vieruur die middag en sal verskeie Hennopspark-uitbreidings sowel as sakeparke en die Centurion Lifestyle Centre raak.

Die Nala-, Nketoana-, Moqhaka-, Letsemeng-, Mafube- en Lejweleputswa-munispaliteite sal dus nou almal vir eers sonder ʼn eerste burger wees.

Die party het tydens ‘n oorsigbesoek aan die provinsiale departement van landbou, omgewingsake en grondhervorming gevind dat daar slegs een ondersoeker is wat die hele provinsie moet oorsien. Verskeie poste