
Eerste luiperd in 170 jaar in Weskus Nasionale Park afgeneem
Die foto, wat deur ‘n afgeleë kameraval vasgevang is, bevestig die natuurlike terugkeer van hierdie ontwykende roofdier na ‘n kusgebied waar hulle in die middel-1800’s uitgewis is.
Die Afrikaanse Stasie!

Die foto, wat deur ‘n afgeleë kameraval vasgevang is, bevestig die natuurlike terugkeer van hierdie ontwykende roofdier na ‘n kusgebied waar hulle in die middel-1800’s uitgewis is.

Verskeie internasionale studies het die belangrikheid van volhoubare bestuur en monitering van kameelperdbevolkings in lande soos Angola, Botswana, Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe beklemtoon.

SANParke het bevestig dat opruimings- en herstelwerk by die Skukuza Safari Lodge goed op dreef is, nadat ’n brand ’n deel van die eetsaal van dié luukse hotel se dak

Die Amerikaanse Nasionale Orkaansentrum sê sterk winde van tot 193-kilometer per uur het die suidkus van die land getref. Orkaan Melissa is as een van die kragtigste orkane in die

Namibië het honderde soldate ontplooi om spanne troepe, die polisie, plaaslike inwoners en brandbestryders by te staan om ’n brand in die Etosha Nasionale Park te blus.

Die DA meen dat die provinsiale wetgewer in Mpumalanga nie by magte is om die Nasionale Krugerwildtuin se naam te verander nie, al probeer die EFF hóé hard.