Voel jy soms ’n bietjie bang?
Alta Stauss Dit gaan nie oor wat jy kan doen nie, maar oor wat jy sál doen. Ons verwar so maklik daardie gevoel van vrees vir die onbekende met onvermoë.
Die Afrikaanse Stasie!
Alta Stauss Dit gaan nie oor wat jy kan doen nie, maar oor wat jy sál doen. Ons verwar so maklik daardie gevoel van vrees vir die onbekende met onvermoë.

Jaco Kleynhans Op 3 Desember verlede jaar is die 18-jarige Britse student Henry Nowak in Southampton, Engeland, deur Vickrum Digwa vermoor. Digwa het Nowak vyf keer met ʼn mes gesteek.

Bennie van Zyl Wanneer verbruikers ’n brood koop, melk in die yskas sit of vleis op die vuur plaas, word daar nie noodwendig altyd gedink aan die ingewikkelde ketting wat

Jaco Kleynhans Daar word die afgelope weke wêreldwyd, en natuurlik in Suid-Afrika lang argumente gevoer oor wat ʼn reusefout die Amerikaners en Israel begaan het om Iran aan te val.

Alta Strauss Ek gesels met Louw van Reenen, uitvoerende voorsitter van die Beefmaster Groep, asook die voorsitter van die Rooivleisbedryfsliggaam. As jy hom egter vra, is hy in sy hart

Jaco Kleynhans Die Europese parlement in Straatsburg het Dinsdag die eerste European Order of Merit aan die voormalige Duitse bondskanselier, Angela Merkel, toegeken. Die nuwe orde is onder andere ook