Luister nou

Werksoekers word gewaarsku

Deur Pretoria FM Nuusspan

Werksoekers in Suid-Afrika word gewaarsku dat leuens oor kwalifikasies op CV’s nou ’n kriminele oortreding kan wees.

Nuwe wysigings aan die Nasionale Kwalifikasie-raamwerk beteken dat mense wat kwalifikasies vervals of oordryf, boetes of tot vyf jaar tronkstraf kan kry.

Die wet geld ook vir vals inligting op platforms soos LinkedIn en ander sosiale media, en werkgewers word verplig om kwalifikasies te verifieer voor aanstellings gemaak word.

Oortreders kan ook op ’n nasionale register van kwalifikasie-bedrog geplaas word.

Kenners sê selfs onvoltooide studies mag nie as volledige kwalifikasies voorgestel word nie.

Die owerhede waarsku dat die tyd vir oneerlike CV’s verby is en dat dit nou ernstige regs- en loopbaangevolge kan hê.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Luister nou