
Oraniërs stem anders in komende verkiesing
Dr. Wynand Boshoff, leier van die VF Plus in die Noord-Kaap, wat sedert 1993 in Orania bly, sê hy tree as Orania se ambassadeur in Suid-Afrika op. “My politieke loopbaan
Die Afrikaanse Stasie!

Dr. Wynand Boshoff, leier van die VF Plus in die Noord-Kaap, wat sedert 1993 in Orania bly, sê hy tree as Orania se ambassadeur in Suid-Afrika op. “My politieke loopbaan

Na afloop van die Witkruisprojek in Washington, DC het Lex Libertas gesprek gevoer met verteenwoordigers van die Withuis oor knelpunte in Suid-Afrika. Lex Libertas het die projek as ’n sukses

Die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika word ingeroep, 3 000 wit kruise word in Washington, DC geplant en die Solidariteit Beweging maak vyf antwoorde op die VSA se vyf versoeke

Die VF Plus het ’n inisiatief van stapel gestuur om ervare, afgetrede en dienende kundige tegnici en ingenieurs bymekaar te bring om hul kundigheid aan te bied vir ’n tegniese

Die Tshwane-metro skop môre sy Oktober-vervoermaand by Wonderboom Nasionale Lughawe met ’n spesiale Vlug vir Bejaardes af. Meer as 500 senior burgers sal die geleentheid bywoon, met baie wat vir

Johan Erasmus Ek voel genoop om op James Kemp se artikel “Daar is nie ’n Afrikaner-debat nie” van 25 September repliek te lewer (https://www.pretoriafm.co.za/nuus/gewildste-nuus/daar-is-nie-n-afrikanerdebat-nie/). Kemp is ’n gebalanseerde gesprekvoerder en