Luister nou

Nuusberigte

Gewildste Nuus

Jy hoef nie jou boorgat te registreer nie

Die Organisasie Teen Belastingmisbruik, OUTA, sê die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het bevestig dat huishoudings wat boorgatwater vir redelike huishoudelike gebruik aanwend, nie hul watergebruik hoef te registreer

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Jagluiperds na Zambië verskuif

Ses jagluiperds is suksesvol van Suid-Afrika na Zambië verskuif in ’n poging om hierdie bedreigde spesie in die Groter Luangwa-ekostelsel te hervestig. Die terugkeer van jagluiperds na die Groter Luangwa-ekostelsel

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Ghana se president vra dat geweld ondersoek word

Ghana se president, John Mahama, het weer gevra dat die Afrika-unie die toenemende geweld teen buitelandse burgers in Suid-Afrika op sy agenda plaas. Hy waarsku dat die geweld Afrika-solidariteit en streeksintegrasie

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Vuvuzela’s maak maanhare bang

Navorsing in Zimbabwe toon dat vuvuzelas ‘n eenvoudige maar doeltreffende manier kan wees om leeus uit gemeenskappe naby die Hwange Nasionale Park te verdryf. Die ekoloog dr. Lovemore Sibanda sê inwoners het tydens

Lees Meer »

Luister nou