Luister nou

Ghana se president vra dat geweld ondersoek word

Deur Marelize Maré

Ghana se president, John Mahama, het weer gevra dat die Afrika-unie die toenemende geweld teen buitelandse burgers in Suid-Afrika op sy agenda plaas.

Hy waarsku dat die geweld Afrika-solidariteit en streeksintegrasie kan ondermyn.

Meer as ‘n 160 000 buitelandse burgers het die afgelope twee maande Suid-Afrika verlaat te midde van geweld teen immigrante.

Intussen het twee burgers van Ghana die Internasionale Strafhof versoek om die aanvalle te ondersoek, maar Suid-Afrika sê die ondersoek is opportunisties.

Gewilde Nuus

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Luister nou