Luister nou

Nasionale Minimumloonkommissie begin met openbare proses

Deur Marelize Maré

Die Nasionale Minimumloonkommissie het ‘n openbare proses begin om insette oor die 2027-aanpassing van die nasionale minimumloon te verkry.

Die aanbevelings sal later vanjaar aan die Minister van Indiensneming en Arbeid voorgelê word voordat die finale verhoging vroeg volgende jaar aangekondig word.

Die minimumloon staan tans op R30.23 per uur, ná ‘n verhoging van vyf persent vroeër vanjaar.

Volgens huidige inflasievooruitskattings kan die minimumloon in 2027 tot meer as R31.50 per uur styg.

Die sperdatum vir openbare voorleggings is 4 September.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Netwerk24

Deel van vuurpyl stort op die maan neer

Fotokrediet: Netwerk24

Nasionale Minimumloonkommissie begin met openbare proses

Anil Sooklal

Nuwe beleid sal oudpresidente se buitelandse reise reguleer

Fotokrediet: Moneyweb

Ondersoeke teen Patrick Dlamini gaan steeds voort

Fotokrediet: Kalahari Tours and Travel

Die Augrabieswaterval Nasionale Park vier 60 jaar

Ander Nuus Artikels

St. Stithians Collage
St. Stithians-tieners: Nadoodse ondersoek onthul skokgebeure
Fotokrediet: Wikipedia
Tafelberg se kabelkar is Maandag weer oop
OVK
Verkiesing waarskynlik vandag geproklameer
Fotokrediet: Netwerk24
Deel van vuurpyl stort op die maan neer
Anil Sooklal
Nuwe beleid sal oudpresidente se buitelandse reise reguleer

Luister nou