
Politieke partye se skenkings bekendgemaak
Politieke partye het reeds meer as ‘n R116 miljoen se private skenkings in die eerste kwartaal van die finansiële jaar verklaar, terwyl hulle voorberei vir die plaaslike regeringsverkiesings. Die DA
Die Afrikaanse Stasie!

Politieke partye het reeds meer as ‘n R116 miljoen se private skenkings in die eerste kwartaal van die finansiële jaar verklaar, terwyl hulle voorberei vir die plaaslike regeringsverkiesings. Die DA

Die eerste volledige Bybel in Afrikaans in 93 jaar gelede, op 27 Augustus 1933 amptelik landwyd in gebruik geneem. Die sentrale Bybelfees is in Bloemfontein gehou, waar meer as 5

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, NSFAS, het meer as 6 500 studente se befondsing gestaak, terwyl daar nog net enkele maande van die akademiese jaar oor is. NSFAS het op

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het beslag gelê op meer as 300 kilogram kokaïen by die OR Tambo Internasionale Lughawe beslag gelê . Die dwelms, met ‘n geraamde straatwaarde is ‘n R167

’n Baie skaars grootbekhaai het die afgelope naweek in die hawegebied van St. Helenabaai aan die Weskus uitgespoel. Die grootbekhaai, oftewel die megamouth shark, is volgens die Departement van Bosbou, Visserye

Die Madlanga-kommissie het ’n aansoek van die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala, om die saak uit te stel, van die hand gewys. Matlala hervat vandag sy getuienis voor die kommissie. Sy