Luister nou

SAID lê beslag op reusedwelmvonds

Deur Marelize Maré

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het beslag gelê op meer as 300 kilogram kokaïen by die OR Tambo Internasionale Lughawe beslag gelê .

Die dwelms, met ‘n geraamde straatwaarde is ‘n R167 miljoen was op ’n vlug van São Paulo in Brasilië.

Amptenare het aanvanklik 83 kilogram kokaïen, wat in twee tasse versteek was, ontdek.

’n SAID-snuffelhond, Lagertha, het daarna vier vraghouers van dieselfde vlug opgespoor.

Die houers het nog 250 kilogram kokaïen bevat.

Die SAID sê die beslaglegging vorm deel van pogings om dwelmhandel deur Suid-Afrika se grense te bekamp.

Gewilde Nuus

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 28 Augustus 2026

Fotokrediet: Euronews.com

Ses Suid-Afrikaners steeds soek in Nepal

skenkings - ON Q Accounting

Politieke partye se skenkings bekendgemaak

Integrisure

Versekeringsmakelaar of direkte versekeraar: Wat is die werklike verskil?

Fotokrediet: Maroela Media

Eerste volledige Afrikaanse Bybel 93 jaar gelede in gebruik geneem

Ander Nuus Artikels

Ernst Roets
Sokkerballe of kruise?
UNISA
UNISA: Minister moet ingryp
Willie Spies
Spies ingesweer as raadslid
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 28 Augustus 2026
Fotokrediet: Euronews.com
Ses Suid-Afrikaners steeds soek in Nepal

Luister nou