
Inwoners in dele van Centurion steeds sonder krag
In Heuweloord het ontstoke inwoners vanoggend plaveistene na motoriste op die R55 gegooi.
Die Afrikaanse Stasie!

In Heuweloord het ontstoke inwoners vanoggend plaveistene na motoriste op die R55 gegooi.

Jones se motor met al sy besittings nog daarin is gisteroggend in Diepsloot gevind.

Die organisasie het ‘n beroep op die publiek gedoen om die sy pogings om die roekelose regulasies teen te staan, te ondersteun.

Die hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, advokaat Gerrie Nel het in ’n brief aan Mchunu en die bestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gesê dat dit nooit toelaatbaar moet wees

Hy sê gemeenskappe kla gereeld oor polisielede wat betrokke is by bedrog en korrupsie, en dat dit lei tot swakker polisiëring.

Cloete sê volgens georganiseerde landbou in dié provinsie is net meer as 100 voertuie nodig om die landelike veiligheidstrategie in die Vrystaat effektief te kan implementeer.