Luister nou

“Vertroue in polisie moet verbeter,” sê Ramaphosa by beraad

Deur Pretoria FM Nuusspan

President Cyril Ramaphosa sê ‘n kultuur van eerlikheid en integriteit moet by die Suid-Afrikaanse Polisiediens ingeburger word.

Ramaphosa het vandag die heel eerste polisiëringsberaad in Kempton Park geopen.

Hy sê gemeenskappe kla gereeld oor polisielede wat betrokke is by bedrog en korrupsie, en dat dit lei tot swakker polisiëring.

Ramaphosa het bygevoeg dat die moraal in die polisiediens verbeter moet word, dat gemeenskappe se betrokkenheid by veiligheid opgeskerp moet word, en dat daar strategieë ontwikkel moet word om fluitjieblasers beter te beskerm.

Volgens hom is die regering ook steeds daartoe verbind om ‘n kultuur van eerlikheid, en verantwoordbaarheid by alle staatsdienste te vestig. Ramaphosa meen landsburgers se vertroue in die polisie moet dringend verbeter.

One Response

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Netwerk24

Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande

Fotokrediet: The Banking Association South Africa

Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling

Padlangs

Wanneer regstelling ’n rookskerm word

The Perfect Blendship headshots with piano

The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Ander Nuus Artikels

SANW-soldate
Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.
Fotokrediet: Reuters
Rusland en Oekraïne stel skietstilstand in
Malaria - Regency Healthcare
Gauteng het meeste malaria-gevalle tot nog toe
Fotokrediet: Netwerk24
Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande
Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling

Luister nou