
Gewildste Nuus
Menslike as langs Weskuspad gestort
FIRA eis dat daar beter beheer moet wees oor verassings en oorledenes se as.
Die Afrikaanse Stasie!

FIRA eis dat daar beter beheer moet wees oor verassings en oorledenes se as.

Die huidige hoeveelheid speurders in die polisie is tans net meer as 16 000, heelwat minder as die 27 000 ongeveer nege jaar gelede.

Die 18 beskuldigdes, insluitend Magashule, staan tereg op onder meer aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery van R255-miljoen.

‘n Video het aan die lig gekom waarin gesien kan word hoe die verdagte, in ‘n Ford Ranger-bakkie, die oorledene tref, en dan herhaaldelik bo-oor hom ry.

Drie ander studente is beseer.

Magashule se regsverteenwoordiger meen sou die saak weer uitgestel word, sal hy en sy span eers in 2026 beskikbaar wees. Volgens hom het hy ander werk weggewys vir dié saak.