
Opvolg: 10 EFF-lede in KZN-ongeluk dood; nié 12 nie
Duma sê van die 10 oorledenes is drie vroue en sewe mans.
Die Afrikaanse Stasie!

Duma sê van die 10 oorledenes is drie vroue en sewe mans.

Tien ander passasiers is ernstig beseer en na nabygeleë hospitale geneem.

Die bestuurder was na bewering onder die invloed van alkohol en het sowat 170 kilometer per uur in ‘n 120 kilometer per uur sone gery toe die polisie hom wou

Die skoolhoof van die Bergview College in Matatiele het vanoggend ‘n saak van crimen injuria teen politieke leiers aanhangig gemaak nadat hulle hom daarvan beskuldig het dat hy ‘n leerling

Pretoria FM het ook die optog bygewoon en is onder meer per helikopter gewys hoeveel mense wel met vragmotors, trekkers en bakkies opgedaag het om op te staan teen plaasmoorde.

Die VF Plus-LP en hoofwoordvoerder oor onderwys, dr Wynand Boshoff sê intussen brandstigting is onaanvaarbaar maar meen NSFAS moet gedeeltelik hiervoor verantwoordelik gehou word.