
24 van Gauteng se 145 polisiekantore het nié aanhoudingselle nie
Sy sê die DA doen ‘n beroep op die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi om dringend in gesprek te tree met die minister van polisie, Senzo Mchunu en die polisiekommissaris
Die Afrikaanse Stasie!

Sy sê die DA doen ‘n beroep op die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi om dringend in gesprek te tree met die minister van polisie, Senzo Mchunu en die polisiekommissaris

Die meer as 24 000 buitelanders in die land se gevangenisse kos die staat R460 per dag per gevangene, of R11-miljoen per dag vir al die buitelanders.

Volgens Zille het Nkabane ANC-kaders aangestel om op die raad te dien.

Google het te midde van die uitgelekte data, weer ‘n beroep op mense gedoen om nié op vreemde skakels te klik nie en om standaard wagwoorde te verander.

Die polisiewoordvoerder Nobuntu Gantana sê die motief vir die vermoedelike sluipmoord is in hierdie stadium onbekend.

“Geen kind moet sy lewe verloor terwyl hy onderrig ontvang nie.”