Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: 10 EFF-lede in KZN-ongeluk dood; nié 12 nie

Die LUR vir vervoer en menslike nedersettings in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma sê 10 EFF-lede is gister in ‘n busongeluk op die R34 naby Vryheid in KwaZulu-Natal dood, én nié 12 soos aanvanklik berig nie.

Die EFF sê in ‘n verklaring dat die lede op pad huis toe was ná ‘n Jeugdagviering in Umlazi toe die bus waarin hulle was met ‘n vragmotor gebots het.

Duma sê hy en sy departement het die ongeluk, lykshuise en hospitale besoek. Beide die vragmotor- en busbestuurders het die ongeluk oorleef.

LEES OOK: Twaalf EFF-lede in busongeluk dood na Jeugdagviering

Hy het ook sy medelye betuig met die sekretaris-generaal van die EFF, Marshall Dlamini. Duma sê omdat dit nog donker was, en die toestand van die liggame het daartoe gelei dat noodpersoneel verkeerldelik gesê het dat 12 mense dood is.

Duma sê van die 10 oorledenes is drie vroue en sewe mans. 33 mense is beseer, drie is kritiek beseer en twee is kritiek.

Hy sê daar is verskillende weergawes van wat gebeur het, maar dat die polisie en die Padverkeersbestuurskorporasie nou die oorsaak van die ongeluk sal ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Ander Nuus Artikels

SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende