Luister nou

Twaalf EFF-lede in busongeluk dood na Jeugdagviering

Deur Pretoria FM Nuusspan

Twaalf EFF-lede is laat gisteraand dood in ‘n botsing tussen ‘n vragmotor en ‘n bus op die R34 naby Vryheid in KwaZulu-Natal.

Op dié stadium is dit nog onduidelik wat die botsing kon veroorsaak het. Die EFF sê in ‘n verklaring dat die lede op pad huis toe was na ‘n Jeugdagviering in Umlazi.

Tien ander passasiers is ernstig beseer en na nabygeleë hospitale geneem. Die EFF het in ‘n brief hulle medelye met die naasbestaandes betuig en sê die 12 lede het hulle lewens verloor terwyl hulle die party en sy doelwit ondersteun het.

Hulle is as helde beskryf.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Fotokrediet: BusinessTech

eThekwini beplan nuwe pretpark in Durban

Ander Nuus Artikels

The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging
Placeholder_400x230
Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Luister nou