Luister nou

Misdaad

Gewildste Nuus

30 Junie ’n gewone dag, sê minister

Die minister van justisie en staatkundige ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê dat die regering flink vorder met die vrywillige repatriasie en deportasie van duisende ongedokumenteerde immigrante, veral uit KwaZulu-Natal. Die interministeriële

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Buitelanders se getalle in tronke wek kommer

Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste, Kgomotso Ramolobeng sê die aantal buitelandse burgers in Suid-Afrika se tronke bly kommerwekkend. Volgens departementele syfers is daar tans 27 880 buitelandse

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Cat Matlala pleit skuldig

Die vermeende misdadiger, Vusimusi “Cat” Matlala het skuldig gepleit op bedrog- en korrupsieklagte wat verband hou met ’n omstrede R360 miljoen SAPD-tender. Hy het vanoggend in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn,

Lees Meer »
Gewildste Nuus

AfriForum weerlê mites oor grondbesit

Die algemene bewering dat wit Suid-Afrikaners 72% van die land se grond besit, is volgens ’n nuwe verslag deur die burgerregteorganisasie AfriForum onakkuraat en hoogs misleidend. Volgens die hoof van

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Polisie nader die private sekuriteitsbedryf voor 30 Junie

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die private sekuriteitsbedryf genader om ondersteuning te bied voor die beplande 30 Junie-betogings teen ongedokumenteerde buitelanders. Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, vergader met sekuriteitsleiers om

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Betogers gewaarsku om nie wapens te dra nie

Die adjunk-nasionale polisiekommissaris verantwoordelik vir polisiëring, Tebello Mosikili, het Suid-Afrikaners gewaarsku om nie gevaarlike of tradisionele wapens tydens beplande betogings op 30 Junie te dra nie. Sy het tydens ’n mediakonferensie

Lees Meer »

Luister nou