Luister nou

Buitelanders se getalle in tronke wek kommer

Deur Marelize Maré

Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste, Kgomotso Ramolobeng sê die aantal buitelandse burgers in Suid-Afrika se tronke bly kommerwekkend.

Volgens departementele syfers is daar tans 27 880 buitelandse gevangenes, insluitend 14 614 wat nog verhoor moet word en 13 266 wat reeds gevonnis is.

Ramolobeng sê wetgewende hervormings en sterker bilaterale ooreenkomste kan help om veroordeelde buitelandse gevangenes na hul lande van herkoms terug te stuur om hul vonnisse uit te dien.

Sy sê Suid-Afrika het onlangs ’n ooreenkoms met Botswana onderteken wat die oordrag van gevangenes moontlik maak, maar verdere wysigings aan wetgewing is nog nodig.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Times of Eswatini

Cat Matlala pleit skuldig

Fotokrediet: Bok Radio

DA-leier: Frustrasie moenie in haat ontaard nie

Plaas

AfriForum weerlê mites oor grondbesit

Fotokrediet: Newsday

Polisie nader die private sekuriteitsbedryf voor 30 Junie

Fotokrediet: Exquisite Coasts

Port Alfred staan naamsverandering teen

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The Mail & Guardian
Ramaphosa vra samewerking te midde van ’n toenemende stryd
Spaarvarkie
Meningsopname: SA’ners beplan te laat vir aftrede
Fotokrediet: Times of Eswatini
Cat Matlala pleit skuldig
Fotokrediet: Bok Radio
DA-leier: Frustrasie moenie in haat ontaard nie
Plaas
AfriForum weerlê mites oor grondbesit

Luister nou