Luister nou

Cat Matlala pleit skuldig

Deur Marelize Maré

Die vermeende misdadiger, Vusimusi “Cat” Matlala het skuldig gepleit op bedrog- en korrupsieklagte wat verband hou met ’n omstrede R360 miljoen SAPD-tender.

Hy het vanoggend in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn, waar ’n pleitooreenkoms ingevolge artikel 105A van die Strafproseswet met die Nasionale Vervolgingsgesag se Teen-korrupsie-eenheid beklink is.

Matlala en 16 medebeskuldigdes, insluitend senior polisiebeamptes, word daarvan beskuldig dat hulle betrokke was by die toekenning van die tender aan sy maatskappy, Medicare24.

Die saak sluit ook die geskorste nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola in, wat aangekla word van die oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur.

Gewilde Nuus

Polisiebeamptes

Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Nie almal is swemmertjies nie!
Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

Luister nou