
Polisie se langsdienende vlieënier vereer
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het vandeesweek afskeid geneem van hul langsdienende vlieënier, luitenant-kolonel Jacobus Gideon “Div” de Villiers, wat ná 46 jaar se getroue diens aftree. De Villiers het sy loopbaan




