Luister nou

Leefstyl

Iets gemis?

Stormskade in Wes-Kaap beloop R9,1 mjd.

Die Wes-Kaapse regering het vergader ná die vernietigende storms in Mei, met die skade wat R9,1 miljard beloop.  Volgens die premier Alan Winde was dit een van die ergste weersomstandighede in

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Organisasie waarsku teen geweld en plundering

Leiers van die March and March-beweging het deelnemers aan die beplande 30 Junie-betogings teen ongedokumenteerde buitelanders gewaarsku om nie aan plundering of geweld deel te neem nie. Die organiseerder, Jacinta Ngobese-Zuma het

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Polisie gereed vir beplande teenmigrasiebetogings

Die Gautengse polisiekommissaris, luitenant-generaal Tommy Mthombeni, het die versekering gegee dat wetstoepassingsagentskappe op ’n hoë gereedheidsgrondslag sal wees nadat onwettige immigrante tot 30 Junie gegee is om die land te

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Aksieplan om waterprobleme die hoof te bied, saamgestel

Die langverwagte aksieplan van president Cyril Ramaphosa se nasionale waterkrisiskomitee om Suid-Afrika se voortslepende waterprobleme in munisipaliteite op te los, is uiteindelik saamgestel. Die minister van water en sanitasie, Pemmy Majodina sê

Lees Meer »

Luister nou