
Phala Phala-aanklagkomitee: Geen geskiktheidsvereistes vir nou
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het ’n voorstel verwerp om strenger geskiktheidsvereistes vir parlementslede op die Phala Phala-aanklagkomitee in te stel. Opposisiepartye het vandag weer gepoog om te




