Luister nou

Aksieplan om waterprobleme die hoof te bied, saamgestel

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die langverwagte aksieplan van president Cyril Ramaphosa se nasionale waterkrisiskomitee om Suid-Afrika se voortslepende waterprobleme in munisipaliteite op te los, is uiteindelik saamgestel.

Die minister van water en sanitasie, Pemmy Majodina sê die komitee het ’n gekoördineerde nasionale plan ontwikkel wat verskeie departemente en rolspelers saambring om die waterkrisis landwyd te bestuur.

Die plan fokus op die stabilisering van sukkelende munisipaliteite, beter infrastruktuurbestuur, verhoogde finansiële volhoubaarheid en sterker aanspreeklikheid in die watersektor.

Dit sluit ook die bekamping van korrupsie, verbeterde instandhouding en groter betrokkenheid van die privaat sektor in.

Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou